On Wednesday, 9 October 2019, Swaershoek Bonsmaras and Rooikop Poll Merino held its production auction at Rooipoort, Cradock.
It was a successful day with an average of R37 219 for the bulls, R12 338 for the cows and R12 738 for the heifers. The most expensive bull was sold for R60 000. The Merino rams were auctioned for an average of R6 833 each, and the highest bid for the Merinos was R14 500.
BKB Central Region would like to thank all the buyers for the 100% sales and an excellent day in the ring.
Op Woensdag, 9 Oktober 2019, het Swaershoek Bonsmaras en Rooikop Poenskoppe ‘n suksesvolle produksieveiling te Rooipoort, Cradock gehou.
Dit was ‘n uitstekende dag. Die gemiddeld van die bulle was R37 219, die koeie R12 338 en die verse R12 738. Die duurste bul is verkoop vir R60 000. Die gemiddeld van die Merino’s was R6 833. Die Merino Ramme se hoogste bod is op R14 500 toegeslaan.
BKB Sentraal bedank alle kopers vir 100% verkope en ‘n uiterse suksesvolle dag.
View the video below: | Besigtig die video hieronder: