Stelena SAVM: 12de Produksieveiling Resultate

Mohair Market Report: 21 May 2019
May 23, 2019
Award-winning Brangus breeder’s secret to success
May 28, 2019

Op Woensdag 22 Mei het Stelena SAVM hulle 12de produksieveiling gehou te Nooitgedacht, Oranjeville.

Die gemiddeld van die ramme was R 7 778. die gemiddeld van die ooie was R7 921, die duurste ram is verkoop vir R25 000 deur Kobus Engelbrecht Senior en Junior van Benjamin Boerdery en die duurste ooi is verkoop vir R20 000 deur Deon van Wyk van Deonde Boerdery, hierdie is ‘n nuwe Suid-Afrikaanse rekord!

BKB bedank alle kopers vir die suksesvolle dag.


On Wednesday, 22 May, Stelena SAVM held their 12th production auction at Nooitgedacht, Oranjeville.

The day went smoothly, with an average of R7 778 for the rams, and R7 921 for the ewes. The most expensive ram was sold for R25 000 to Mr Kobus Engelbrecht Snr and Jnr  from Benjamin Farm and  the most expensive ewe was sold for R20 000 to Mr Deon van Wyk  from Deonde Farm- a new South African record!

BKB thanks all the buyers for an excellent day in the ring.

Besigtig twee videos hier onder | View two videos below:

 

Do NOT follow this link or you will be banned from the site!