Riemland SAVM Telersgroep Produksieveiling Resultate

Die komende seisoen se veesiektes om voor uit te kyk
April 10, 2019
Wolf Edmayr elected as the new President of the IWTO
April 11, 2019
Riemland SAVM Telersgroep

V.l.n.r: Piet Boshof (Bemarker), Wentzel Vorster (Takbestuurder, Frankfort), Kyle Bekker (Koper), Jan Mostert (Afslaer), Faans Pretorius (Verkoper), en Piet Mzizi, met die duurste ram wat vir R30 000 verkoop is.

Op Woensdag, 10 April, het Riemland SAVM Telersgroep hulle 1ste produksieveiling gehou te Heilbron Gholfklub.

Die dag het vlot verloop en die gemiddeld van die ramme was R9 057,14. Die duurste ram is vir R30 000 aan mnr Kyle Bekker van Krugersdorp verkoop.

BKB dank alle kopers vir ‘n uitstekende dag in die ring.


On Wednesday, 10 April, Riemland SAVM Breeders’ Group held their 1st production auction at the Heilbron Golf Club.

The day went smoothly, with an average of R9 057.14 for the rams. The most expensive ram was sold for R30 000 to Mr Kyle Bekker from Krugersdorp.

BKB thanks all the buyers for an excellent day in the ring.

Do NOT follow this link or you will be banned from the site!