Andrew Jordaan se Produksieveiling is pas afgehandel tydens die BielieMielie Fees te Reitz met 100% verkope en bo-baas pryse! Die duurste ram is verkoop aan PA Pretorius vir R74 000! Alle kopers word hartlik bedank vir hulle deelname!