ALS Beefmaster Auction Results

Wolprodusente is verbind tot volhoubaarheid
July 11, 2019
Two lambs
Prikkelvoeding sorg vir optimale lampersentasies
August 5, 2019

On Wednesday, 17 July 2019, ALS Beefmasters held its production auction at Lofdal, New Castle.

It was a successful day, with an average of R49 029 for the bulls and R18116 for the cows with calves. The most expensive bull was sold for R76 000 to Mr Jaco van Dyk, from Taba Farming. The pregnant heifers were auctioned for an average of R17 000 and the pregnant cows for R15 746 on average.

BKB Louwid would like to thank all the buyers for an excellent day in the ring.


Op Woensdag, 17 Julie 2019, het ALS Beefmasters ‘n suksesvolle produksieveiling te Lofdal, New Castle gehou.

Dit was ‘n uitstekende dag. Die gemiddeld van die bulle was R49 029. Die duurste bul (Lot 5) is verkoop aan mnr Jaco van Dyk (Taba Boerdery) vir R76 000. Die gemiddeld van die koeie en kallers was R18 116 en die dragtige verse was vir ‘n gemiddeld van R17 000 opgeveil. Die dragtige koeie het vir R15 746 gemiddeld verkoop en die oop verse vir ‘n gemiddeld van R8 714.

BKB Louwid bedank alle kopers vir ‘n suksesvolle en lekker dag.

View the video below: | Besigtig die video hieronder:

Do NOT follow this link or you will be banned from the site!