Wolmarkberig – 7 Desember

Mohair Market 6 December
December 6, 2017
Steytlerville kry droogtehulp
December 8, 2017

WOLMARKBERIG – 6 DESEMBER 2017

 

Op die 16de veiling van die 2017/2018 seisoen het die merinowolmarkaanwyser met +0,6% gestyg en op

18765c per kg skoon gesluit. Dit is ongeveer 27,71% hoër as ‘n jaar gelede.

Gemiddelde skoonwol prysaanwysers vir goeie kwaliteit lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van

35 (NKT) was soos volg:

 

18 µ 23096  (-2,1%) 21 µ 17020 (-0,2%)

19 µ 20914  (+1,3%) 22 µ 16288   (+0,9%)

20 µ 18278  (-0,4%) 23 µ 15256   (+0,4%)

 

Die grootste kopers op die veiling was: G Modiano (3,327 bale),) Standard Wool (3,198 bale)

Tianyu SA Pty (Ltd)  (2,533 bale) . Van die 12,749 bale wat aangebied is, is 12,676 bale verkoop (99%).

 

  Die hoogste pryse van verkoopte wol op die BKB veiling was:

TOP 10 BKB PORT ELIZABETH
Naam Area Besk. AWEX Tipe Mic Skoon NKT Vet Pryse
1. WRM  De Wit Dordrecht AH2 MWF4E.90 16.6µ 74.3% 29 19440c
2. HK Lombard Cradock CFY MF4E.62 17.0µ 79.2% 38 19390c
3. HK Lombard Cradock BFY MF4E.70 17.8µ 78.8% 40 18950c
4. Wentzel Broers Adelaide BH MWF4E.81 17.0µ 71.1% 40 18860c
5. Thorngrove Farming (Pty) Ltd Heuwelsig BH MWF5S.76 17.2µ 72.2% 43 18780c
6. Perdeberg Boerdery Trompsburg BBFF MF5S.73 16.7µ 73.7% 41 18750c
7. Wentzel Broers Adelaide AFY MF4E.94 17.5µ 71.6% 38 18540c
8. WPJ Boerdery Bk Molteno DH MLF4E.40 16.2µ 76.5% 18500c
9. Avondale Trust Graaff-Reinet BBF MF4S.74 17.5µ 70.6% 41 18310c
10. Perdeberg Boerdery Trompburg BFFY MF5S.61 15.3µ 72.4% 33 18250c

 

Die volgende veiling katalogus P1717 sal op 10 Januarie 2018 plaasvind.

BKB wil graag bogenoemde kliënte gelukwens met hul prestasies, asook almal bedank vir hul ondersteuning die afgelope jaar en ‘n Geseënde Kersfees en ‘n Voorspoedige Nuwe Jaar toewens.

 

Click here to read this report in English.