Wolmarkberig – 10 Januarie 2018

B-BBEE Certificate
January 11, 2018
Radio: IWTO-byeenkoms
January 16, 2018

WOLMARKBERIG – 10 JANUARIE 2018

 

Op die 17de veiling van die 2017/2018 seisoen het die merinowolmarkaanwyser met +0,2% gestyg en op 18808c per kg skoon gesluit. Dit is ongeveer 21,70% hoër as ‘n jaar gelede.

 

Gemiddelde skoonwol prysaanwysers vir goeie kwaliteit lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was soos volg:

 

18 µ     22740  (-1,5%)              21 µ     17085   (+0,4%)

19 µ     20683  (-1,1%)              22 µ     16424   (+0,8%)

20 µ     18521  (+1,3%)             23 µ     15256   (onveranderd)

 

Die grootste kopers op die veiling was: G Modiano (4,072 bale),) Standard Wool (2,828 bale)

Lempriere S A (2,036 bale) . Van die 12,260 bale wat aangebied is, is 12,140 bale verkoop (99%).

 

Die hoogste pryse van verkoopte wol op die BKB veiling was:

TOP 10 BKB PORT ELIZABETH
Naam Area Besk. AWEX Tipe Mic Skoon NKT Vet Pryse
1. NA Snyman Swellendam AMY MF4S.79 14.5µ 67.2% 31 19300c
2. AP Van Wijk Barkly-Oos BH MWF4S.74 16.6µ 73.4% 34 19150c
3. Lemoenkloof Trust Britstown BFY MF4S.74 17.2µ 70.8% 47 18190c
4. NA Snyman Swellendam AM MF4E.79 17.0µ 70.8% 35 17820c
5. ABO Investments Barkly-Oos BMH MF4E.85 16.7µ 70.6% 32 17580c
6. Leeufontein Bdy Vennootskap Burgersdorp AH MWF4B.83 18.1µ 73.9% 44 17320c
7. Leeufontein Bdy Vennootskap Burgersdorp BMY MF4E.63 17.5µ 73.6% 38 17290c
8. Geldiaan Trust Riversdal DL MWF4E.50 16.9µ 71.8% 17280c
9. Vergund Plase (Edms) Bpk Riviersonderend BF MF4S.71 17.8µ 72.8% 38 17090c
10. ABO Investments Barkly-Oos AFH MWF4S.105 17.8µ 72.3% 37 17060c

 

Die volgende veiling katalogus P1817 sal op 17 Januarie 2018 plaasvind.

Click here to read this report in English.

//]]>