Wolf Edmayr onderhoud

Jo-Anne
De Jagers se wol is in die kol
July 17, 2017
micron
Rethinking ways of scoring lambs
July 24, 2017

Mnr. Wolf Edmayr, ‘n geoktrooieerde rekenmeester van professie en Vrystaatse naweekboer uit oortuiging, was einde Maart reeds 13 jaar aan die stuur van sake by BKB. Onder sy leierskap het die landboumaatskappy uitgebrei om benewens wol, bokhaar en veeverhandeling ook graan, suiker, rosyne, eiendom en finansiering in te sluit. Die visie van BKB se besturende direkteur is om die maatskappy ‘n plek van geleenthede vir werknemers sowel as kliёnte te maak. Landbouweekblad het met Wolf ‘n onderhoud gevoer om meer te leer.