Voorbereiding vir die lamseisoen

combing
Optimism that wool market will improve
April 9, 2018
Wolmarkberig 11 April 2018
April 12, 2018

Die voorbereiding van ooie vir die lamseisoen is ’n baie belangrike aspek van ’n skaapboerdery. Hennie Maas van RSG Landbou praat met Charl Saunderson, ’n bekende boer van Kenhardt en voormalige skaapboer van die jaar, oor die voorbereiding en bestuur van die lamseisoen. Luister nou na dié gesprek.

 

Bron: AgriOrbit