Vervangingsverse vir die mark – RSG Landbou

How lamb price perspectives change
December 19, 2018
Brusellose onder skape – RSG Landbou
January 9, 2019

Francois en Nicolene Fivaz boer op die plaas Welverdiend, tussen Edenville en Heilbron. Francois boer reeds sedert 1993 deeltyds, terwyl hy vir die chemiese maatskappy Inteligro werk. Hy produseer die afgelope twaalf jaar dragtige Bonsmara-verse as vervangingsverse vir kommersiële produsente. Hy vertel vir RSG Landbou-luisteraars meer oor sy planne met dié tipe boerdery. Luister nou na dié onderhoud.

 

Bron: RSGLandbou

Do NOT follow this link or you will be banned from the site!