Veilingspryse vir Meyersvlei

Shearing sheds awarded
July 3, 2018
Veilingspryse vir Robvaal
July 5, 2018

VEILINGSNUUS
PRODUKSIEVEILING

Meyersvlei Bonsmaras het op 27 Junie 2018 hulle 2de produksieveiling in die Standerton-distrik,
aangebied. (Meer inligting)

Die bulle, Lot 4 en Lot 12 het ‘n prys van R90 000 elk behaal.

(Verkopers: links en 2de van regs, mnre Johan en Hennie van Dyk van Meyersvlei Bonsmaras, Standerton distrik) (Koper: 2de van links mnr JD Venter, Dendron distrik), heel regs BKB van Wyk afslaer Nico Langeveldt

Veilingsuitslae

  • Hoogste prys op bulle: R90 000
  • Gemiddelde prys op dragtige verse en koei: R15 000
  • Gemiddelde prys op verse by bul geloop: R 8 500

Aangebied deur: BKB Van Wyk
Afslaer: Nico Langeveldt

Do NOT follow this link or you will be banned from the site!