Steytlerville: Leefstyl / Veeplaas | BKB Property

Steytlerville: Leefstyl / Veeplaas

Overview

ID: #S-26
Type: Farm
Contract: For Sale
Location: Steytlerville
Area: 2500ha

Steytlerville

Leefstyl / Veeplaas – 2500.938ha

Geleë ongeveer 55km vanaf Steytlerville vaarvan ongeveer 941ha Karooveld en 1570 ha Bergveld is.

Natuurlike weiding: Karoo, Doringleegtes, Bosveld en Berg kom voor.

Verbeteringe: Woonhuis en ou onbewoonbare huis; stoor; windpomp en 3 gronddamme.

Verdeel in 7 kampe.

Grensdrade is jakkalswerend.

Die hoogste bergpiek in die omgewing is Cockscomb en dit vorm deel van die eiendom.

Navrae: Louis Hayward 082 825 3886

Map

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

fourteen − 12 =