Darling: Vee / Saai / Wingerd plaas | BKB Property

Darling: Vee / Saai / Wingerd plaas

Overview

ID: #P-214
Type: Farm
Contract: For Sale
Location: Darling
Area: 404.7256HA

Darling: Vee / Saai / Wingerd plaas – 404.7256 Ha

Pragtige plaas met 200ha bewerkbare lande.

20 Ha droëland wingerd bestaande uit gesogde kultivars, nl. Pinotage, Cinsaut, Shiraz, Chenin Blanc, Crenache, Sauvignon Blanc en Barbera.

Res van grond bestaande uit Renosterbos Berggrond en uitval gronde.

Goeie infrastruktuur met hoofwoning, bestuurders woonhuis, groot skuur, store, hoenderhokke, varkhokke, beeskrale, arbeidershuise en ablusieblok.

Pragtige uitsigte met see uitsig vanaf die berg. Goeie gemengde boerdery eenheid. Reël vir besigtiging.

Navrae: Willie Van Rensburg 083 261 7641 / Albie Loubser 082 573 9902

Map

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

1 × four =