5th Aug 2019

Prikkelvoeding sorg vir optimale lampersentasies

Die praktyk van prikkelvoeding is gewild, omdat dit tot ’n verhoogde ovulasietempo en dus ’n verhoogde lam- en uiteindelik speenpersentasie lei. Indien jy fokus op verhoogde speenpersentasie, is daar vier tydperke in die skaapproduksiesiklus waaraan jy moet aandag gee. Hierdie vier tydperke is die prikkeltydperk, laatdragtigheidstydperk [...]
21st Jul 2019

ALS Beefmaster Auction Results

On Wednesday, 17 July 2019, ALS Beefmasters held its production auction at Lofdal, New Castle. It was a successful day, with an average of R49 029 for the bulls and R18116 for the cows with calves. The most expensive bull was sold for R76 000 to Mr Jaco van Dyk, from Taba Farming. The pregnant heifers were auctioned for [...]
11th Jul 2019

Wolprodusente is verbind tot volhoubaarheid

Daar word jaarliks uitgesien na die NWKV (Nasionale Wolkwekersvereniging) kongres. Die NWKV se bestuur, wolmakelaars, produsente, sprekers en die media het in diepte na volhoubaarheid in die waardeketting van die Suid-Afrikaanse wolbedryf gekyk. Guillau du Toit, voorsitter van die NWKV se kernboodskap was dat wolprodusente uitdagende omstandighede [...]
For COVID-19 updates, visit the official government website www.sacoronavirus.co.za
X