‘n Blik op die wolbedryf in SA

Jo-Anne Bester: wool auctioneer
May 4, 2018
Mohair Market Report 9 May
May 9, 2018

Kyk weer 2 Mei 2018 se Grootplaas. Boetiek-kaasmakery speel ‘n al hoe groter rol in die groei van die suiwelbedryf en ons kyk na ‘n gesprek met ‘n kenner op dié gebied, Rina Belcher. Sy vertel ook oor die toekennings wat Belnori Boutique Cheesery vanjaar gewen het.

Daarna gesels Leon de Beer van die Nasionale Wolkwekersvereniging oor die stand van sake in die wolbedryf en waarom hierdie vesel deesdae so gewild is.

Bron: AgriOrbit
//]]>