Jacques van Niekerk op RSG

Wolmarkverslag 8 Maart 2018
March 8, 2018
Konsep-LITS: Die pad vorentoe
March 12, 2018

Carin Venter, ’n RSG Landbou-medewerker, het onlangs die opening van ’n nuwe BKB-handelstak in Beaufort-Wes bygewoon. Sy het tydens die opening ’n onderhoud gevoer met Jacques van Niekerk, hoofbestuurder van BKB Handel. Luister nou na dié gesprek.