Porterville: Plaas te Koop per Tender

Loading Events

« All Events

Porterville: Plaas te Koop per Tender

March 1 @ 12:00 pm

Draaihoek

Goeie gemengde boerderyeenheid van 299,7862 ha. 6 Ha sitrusboorde onder besproeiing met verdere 3 ha besproeibare grond. Goeie water uit die berg wat in groot dam inloop. Hoë potensiaal saaigrond.

Verdeel in 11 kampe. Goeie infrastruktuur met skure, melkstal, buitegeboue en arbeidershuise.

Baie potensiaal en moontlikhede vir verdere uitbreidings en verbeteringe.

Hierdie is ‘n puik stuk grond!

Tenders Sluit: Vrydag 1 Maart 2019 om 12H00

Plek: BKB Kantore, Cecilia Plein, Ceciliastraat 100, Paarl

Besigtig: Slegs per afspraak

Tenderdokumente beskikbaar by bogenoemde kantoor.

Navrae; Willie van Rensburg 083 261 7641 / Albie Loubser 082 573 9902

BROSJURE
TENDERVOORWAARDES
TITLE DEED
WATERSERTIFIKAAT

Details

Date:
March 1
Time:
12:00 pm
Event Category:

Other

Category
Properties

Venue

CECILIA SQUARE
100 CECILIA STREET
PAARL, South Africa
+ Google Map

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

nine + two =

Do NOT follow this link or you will be banned from the site!