REVACK SAVM STOET (GERRIE MULLER) ALGEHELE UITVERKOPING

Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

REVACK SAVM STOET (GERRIE MULLER) ALGEHELE UITVERKOPING

July 17 @ 11:00 am - July 18 @ 5:00 pm

REUSE 2-DAG VEILING!

Uitverkoping van SAVM stoet, beeste, implemente en losgoedere! Grond reeds verhuur!

                        MUL G 181bRTF.compressed
EIENDOM TE HUUR:  Plase Langrand en Broedershoop, groot 320 ha, Distrik Tweeling, Provinsie Vrystaat.  Beskrywing: 4 Weidingskampe, 24 ha lande.  Res is natuurlike weiding. Geen onderhoud nodig.  Spruit loop deur die middel van die plaas.  Genoegsame water.  Elke kamp het vleie en rante.  Beeshanteringsfasiliteite.
VERHUURVOORWAARDES (EIENDOM):  1.  Huur is ses maandeliks vooruitbetaalbaar.  2.  Huurtermyn begin op 1 Sep. 2018 en duur vir 3 jaar eindigende op 31 Aug. 2021. 3.  Bekragtiging enige tyd binne 14 dae na veiling.  4.  Volle voorwaardes is beskikbaar.
586 Top SAVM Skape!
Geregistreerde aanbod:
149 Ooie (2 tand – volbek; by ram geloop – dragtig).
150 Ooie (wissel – 2 tand; by ram geloop – dragtig).
8 Beproefde ramme (2 tand – volbek).
47 Ramme (ongewissel – 4 tand).
61  Ooilammers (7 – 10 mnde).
Kommersiele aanbod:
45 Ooie (2 tand – volbek; by ram geloop tot dragtig).
53 Ooie (ongewissel – 2 tand; by ram geloop – dragtig).
73 Lammers (langsterte).
Nota:  Die REVACK VLEISMERINO STOET is in 1972 begin uit die beste beskikbare bloedlyne.  Seleksie word baie streng toegepas.  Daar word geselekteer vir vrugbaarheid, goeie melkproduksie, vleiseienskappe en uitstekende wol.  Alle ooie dragtig met eenling of tweeling sal apart van mekaarverkoop word.  Geen ou ooie word aangebied op die veiling nie.  Dragtigheidstatus d.m.v. skandering bevestig op alle ooie op die veiling.
134 Bonsmara x Charolais beeste!
  51 Koeie met kalwers.
41 Koeie (moontlik dragtig).
37 Verse (Bonsmara; dragtig).
5 Bulle (waarvan 1
Senepol tipe).
Nota: Dragtigheidstatus en katalogus inligting sal dag van veiling beskikbaar wees.  Dragtigheid is gedoen deur Izak Hattingh.
Perde:  2 Mak ryperde met vullens (met saal en tooms).
TREKKERS & VOERTUIE:  3 MF 188 trekkers (1 met laaigraaf).  2 Fiat 100-90 trekkers (1 met afdakkie).  Toyota Hilux bakkie (2.4D; 1983; 357 000 km). Toyota Hilux 3.0 D4D Raider bakkie (2013; 155 000 km; met dakkappie).  Mercedes 1417 vragmotor (veetralies; 306 000 km).
SKOTTEL; SKAAR- & TANDWERKTUIE:  4 MF balkploeë (3 en 4 skaar; met eggies).  John Shearer grondbreker (28 tand).  JD skoffel (8 tand).  Grondbreker (9 tand).  Kongskilde grondbreker (28 tand).  Soilmaster grondbreker (5 tand; diepbewerking).  Landman grondbreker (6 tand).  3 MF kontra sny-êe.  JD rol-eg.  MF skottelploeg (3 skaar).  2 MF eenrigtings (7 skottel).  LM skoffel (met 6 ry planter).  LM skoffel (7 skaar).  3 MF (7 skaar).  Skoffel (7 skaar).  3 MF skoffels (7 skaar).  LM skoffel (met stikstoftoediener; 7 skaar).  DNL dubbel kontra sny-eg (28 skottels).
SLEEPWAENS:  LM platbakwa (9 ton; met massakante; met papiere).  Du Plessis wa (10 ton; met massakante; met papiere).
PLANTERS:  JD NZ 200 planter (5 vt; 3 ry; met kunsmisbakke en onderdele).  Soilmaster koringplanter (8 ry).  Brillian fynsaadplanter.  JD fynsaadplanter (met stikstoftoediener).
VOERMAAKTOERUSTING:  New Holland 544 baler (1.5 m).  Drotsky M24 hammermeul.
Drotsky hammermeul (elektries).  Falcon 80/180 EV swaailemsnyer.  MF swaailemsnyer (1.5 m).  New Holland lusern snyer (met kneuser).  3 Rolharke (4 tol).  Vicon rolhark (4 tol).  Slattery voerstroper.
ANDER PLAASGEREEDSKAP:  3 Baalvurke.  Awegaar.  Vicon kunsmisstrooier (400 kg).
Technoma onkruidspuit (300 l).  Onkruidspuit.  Grondroller (met 5 litte).  Damskrop.  Pik ploeg.  Padskraper.  Dieselkar (400 l).  Kanonspuit.  8 Sleepeggies (met balke).  Kunsmisbak.  JoJo tenk  (10 000 l).  Salwiek bees sproei dip (volledig).  2 Skaap voetdippe.  Slattery blarekar.  20 Skaaphekke (3 m).  2 Kunsmisbakke (2 500 l).  Sementmenger.  Kompressor (petrol).  2 Woltafels.  Janmar enjin (met sentrifugale pomp).
LOSGOED, ENS.:  Ossewa (dubbel-as; met jukke en rieme).  Aantal bande.  Aantal houtpilare.  MF kragmes.  Vicon kragmes.  4 Asbespype.  Aantal besproeiingspype (met enjin).  Aantal voerbakke.  Sleepyster (6 m).  5 Kruipvoer bakke.  Aantal sinkplate (6 m).  Aantal houtbalke.  Aantal houtrakke.  Aantal boute en moere.  Aantal skare (vir skoffels en grondbrekers).  Werkswinkeltafel. Sweismasjien (3 fase).  2 Staaltafels.  Aantal handgereedskap en meubels (te veel om op te noem).

NAVRAE:

Danie de Wet  082 772 4537.

Eddie Muller  082 926 2219.

EIENAAR:  Gerrie Muller 082 876 2277.

Afslaer:  Jan Mostert 083 306 8408.

BKBLouwid, FRANKFORT: 058 813 1071.

Details

Start:
July 17 @ 11:00 am
End:
July 18 @ 5:00 pm
Event Categories:
, ,

Organizer

BKBLouwid, FRANKFORT:
Phone:
(058) 813 1071

1 Comment

  1. Dirks says:

    Send some pics of lots my no is 0608245504

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

11 − two =

Do NOT follow this link or you will be banned from the site!