Bosch Valley-produksieveiling

Trends in Africa agriculture
July 10, 2017
De Jagers se wol is in die kol
July 17, 2017

Die Bosch Valley-produksieveiling is op 14 Junie 2017 op die plaas Boschfontein in die Memel-distrik aangebied.
Veilingsuitslae
Hoogste prys bul: R130 000 (Verkoper: Flip Botha, Boschfontein. Koper: JA Landman, Volksrust)
Gemiddelde prys bulle: R72 000
Hoogste prys ram: R11 000 (Verkoper: Flip Botha, Boschfontein. Koper: Kobus van der Westhuizen, Bethlehem)
Gemiddelde prys ramme: R7 687
Aangebied deur: BKB Van Wyk
Afslaer: Frik Verster

Klik hier om meer te lees.