Verskaffers en takke vereer

BKB
Wool Market 6 September
September 7, 2017
Caledon
Caledon jong ooie in goeie kondisie
September 11, 2017
verskaffers

BKB het by ‘n glansgeleentheid in die baai op 6 September sy Top 10 verskaffers en handelstakke van die afgelope boekjaar met oorkondes vereer.

 


BKB se Top verskaffer vir 2017, A M Marais Boerdery:
Van links na regs: Andre Du Toit (BKB Hoofbestuurder Handel), Andre Marais (A M Marais Boerdery) en Wolf Edmayr (BKB Besturende Direkteur)

 


Die Top 10 BKB verskaffers vir 2017:
Van links na regs – Voorste ry:
Deon Van Emmenis (MSD), Andre Marais (A M Marais Boerdery), Jesse Challan (Virbac), Shaun Hitzeroth (Quest Petroleum) en Kenneth Crampton (Voermol Voere)
Agterste ry:
Joël Herholdt (RCL Foods), Nico Brink (Yara Animal Nutrition), Jannie Rossouw (Bayer Animal Health), Jacques De Jager (Zoetis) en Albert Theron (Cape Gate Eastcape)

 


Die bekende springbok rugbyafrigter Nick Mallett was die gasspreker tydens die BKB Top 10 verskaffer toekennings wat op 6 September in Port Elizabeth plaasgevind het.
Van links na regs: Jesse Challan (Virbac), Chris Louw (BKB Voorsitter), Nick Mallett en Dickie Rautenbach (Virbac)

 


BKB se Top 3 presteerende handelstakke vir 2017:
Van links na regs: Bertus Siegruhn (BKB Ugie), Harold Malan (BKB De Aar) en Frikkie Landman (BKB Adelaide)

 


BKB vereer sy Top handelstakke vir 2017:
BKB Handelstak met die beste brandstofbestuur. Van links na regs: Lucinda de Wet (BKB Handel Aankoopsafdeling), Liesel Oktober (BKB Somerset-Oos Rybaan) en Shaun Hitzeroth (Quest Petroleum)