BKB en Stutterheim

South African to lead WFO
June 13, 2017
BRICS countries well placed
June 19, 2017
Van links na regs op die foto: Nick Mallett, oud bok afrigter, Schalk de Villiers van RFID en Andre du Toit, BKB se Hoofbestuurder van handel.

Nagenoeg 80 boere vanuit die groter Stutterheim omgewing het ‘n baie geslaagde boeredag wat deur BKB gereël is bygewoon. Die gure weer het niemand afgeskrik om na die welbekende voormalige Springbok afrigter Nick Mallett te kom luister. Sy boodskap het oor lewenslesse uit rugby gehandel. Die nuutste tegnologie wat betref identifikasie en monitoring van diere is deur Schalk de Villiers van “RFID Experts” al die pad vanuit die Kaap onder die loep geneem. BKB se Hoofbestuurder van handel het saamgevat met ‘n kort boodskap ter bedanking vir die vogehoue ondersteuning wat vanuyit diè gebied geniet word.