2019 is a celebration of 100 years of relationships, values and trust for BKB. To honour our collective accomplishments with our valued clients we have compiled some of their stories and experiences of trust with BKB. View and share in their stories below.

“BKB was nog altyd baie lojaal teenoor ons gewees en ek dink lojaliteit word met lojaliteit beloon, en ons kry uitstekende diens, en ons is baie tevrede.”

– Dirk Hanekom

“Ek dink julle het ons bederf met ‘n tipe diens wat baie gerieflik is en baie noodsaaklik is.”

– Deon de Kock

“Simple answer, there is nobody better. I think what we get from the field agents that come out, they’ve got my best interest at heart, I feel they understand my sheep, they understand what we need in our district.”

– André Christie Smith

“Dis my tipe mense. Dis mense wat besigheid doen soos ek daarvan hou en dis mense mense, en ek dink ek het nog altyd goed gedoen met BKB so ek het nie rede om enigsins te skuif van een makelaar na ‘n ander makelaar nie.”

– Dirk Uys

“Ek het grootgeword met BKB en ek het gebly by BKB omdat ek goeie diens by hulle kry. Ek dink BKB verskaf vir ons ‘n all-round diens soos die Engelsman sal sê.”

– Thys Delport

Do NOT follow this link or you will be banned from the site!