1. ALGEMEEN
BKB verhuur surplus kantoor en stoorspasie uit by ons persele in Kaapstad, Port Elizabeth en Durban. Enige navrae ten opsigte van areas beskikbaar asook tariewe kan gerig word aan:
 |
 |
 |
| Rabe Nortje (PE) |
Deon Kruger (PE) |
Ben Vermoorten (Paarl) |
| 082 376 4934 |
082 417 6083 |
082 492 3577 |
Tariewe verskil uiteraard van perseel tot perseel.
2. ADRESSE
|
BKB Port Elizabeth Grahamstadweg 61 Noord Einde 6056 |
BKB Durban Richard Carteweg 100 Mobeni 4000 |
BKB Kaapstad H/v Gunnersirkel & Cochranelaan Epping, Nywerheidsgebied Eppingdust 7475 |
Last updated : 5 July 2010
|